Victoriaanse Liefde


Ons is gek oor die atmosfeer wat hierdie pastelkleure aan die romantiese troue in die tuin geskep het. Jy het partykeer niks meer nodig as ‘n paar lekker oop tuinrose en ‘n appel aan ‘n tak vir jou blomme op die tafel nie. So kan jy ‘n gemaklike Victoriaanse styl skep. Kombineer sjampanjekleure saam sagte satynlint (plekaanwysings) om die kleiner besonderhede af te rond.








Sarie Bruid
Saamgestel deur Nicola Pretorius en Christine Meintjies van The Pretty Blog
Fotos: Christine Meintjies
Blomme: Paradiso Flowers
Model: Karla Basson
Hare: Janel van Graan
Trou kar: Dr. Mel du Toit
Grimering: Alicia Buckle
Rokke: Magda Grové Bridal, Gelieft, Elbeth Gillis
Skoene: Aldo, Lilikoi
Bykomstighede: Accessorize , Christa Zietsman-Jewels
Kaartjies: Seven Swans
Kalligrafie: Hilary Adams vir Seven Swans
Drukwerk op lint: Doodles vir Seven Swans
Koek en Merignues: Nelle Cakes
Meubels: Foci
Tiffany-stoele: Exclusive hire
Glasware en breekware: Gister
Vintage-glas en –breekware: My Pretty Vintage